Thailand se toerisme trek swaar tydens vloede

2011-10-27 08:03
Tweets Share Share line Print

Bangkok – Thailand se vloedkrisis is besig om sy tol te eis op die land se winsgewende toerismebedryf, met potensiële vakansiegangers wat deur die oorstromings afgeskrik word.

Nietemin is meeste van die gewilde toeristebestemmings nie deur die vloede geraak nie.

Sedert die moesonreën drie maande gelede begin het, het beelde van oorstroomde huise en vreesbevange inwoners wat deur oorstroomde strate loop regoor die wêreld verskyn en het dit skade aan die land se beeld aangerig.

Talle toeriste het al hul vakansies na Thailand gekanselleer, het groepe in die bedryf gesê. Die terugslag volg kort ná die twee maande lange politieke onluste wat die land verlede jaar geruk het.

Die Association of Thai Travel Agents (ATTA) sê nuwe besprekings het met tot 70% gedaal in vergelyking met die gewone vlakke vir die maand, terwyl die adjunkhoof van die Tourism Authority of Thailand, Sansern Ngaorungso, gesê het hulle het 25% kansellasies ervaar.

“Al hoe meer mense kanselleer,” het hy gesê.

Meer as 300 mense is al in die vloede dood  en miljoene mense, meestal in die noorde en in sentraal-Thailand, is daardeur geraak.

Die hoof-toerismebestemmings, soos Phuket, Samui en Phi Phi in die suide, is sover onaangeraak deur die oorstromings.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: thailand  |  toerisme  |  vloede  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.