Thailand lok toeriste met spesiale aanbiedinge

2011-11-24 13:11
Tweets Share Share line Print

Hongkong – Toeroperateurs in Hongkong het Donderdag goedkoop toere na Thailand bekendgestel in ‘n poging om toeriste terug te lok na die vloedgeteisterde land.

Dié aanbiedinge kom nadat die Hongkongse regering ‘n maand lange waarskuwing teen reis na Bangkok ingestel het as gevolg van die vloede en die skade wat daardeur veroorsaak is.

Dit sluit in spesiale aanbiedinge soos koop twee en kry een verniet, met vyfdag-pakkette wat vir sowat 1 600 Hongkong dollar (R1 754), insluitende vlugte en hotelle na Bangkok of Pattaya, insluit.

Die vloede in Thailand het gelei tot die kansellasie van sowat 150 toere wat sowat 3 000 besoekers aan Hongkong geraak het.

Hongkong is ‘n belangrike kortafstandmark vir Thailand.

Die vloede het die noorde van Thailand reeds in Julie begin raak. Die noordelike, westelike en oostelike buitewyke van Bangkok is sedert Oktober deur die vloedwater oorstroom, maar vloedbakens het gehelp dat die sentrale dele van die hoofstad droog bly.

Die vloedwater sal na verwagting nie voor die nuwe jaar sak nie.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: thailand  |  hongkong  |  vloede  |  toerisme

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.