Tem die groot rooi duine

2011-08-01 15:42
Tweets Share Share line Print

Foto verskaf.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Kaapstad – Dit help nie ons hang hier rond nie, sê Dennis Liebenberg, ons jong gids. Want wat ook al die volstruis aan die Kgalagadi-oorgrenspark se kant van die heining doodgemaak het, is vort ná sy feesmaal.

Dennis klim in sy bakkie en ry weg.

Ons was op die punt om Dennis se voorbeeld te volg, maar besluit om tog nog ’n bietjie rond te kyk. En sowaar, ’n jong leeu verrys ’n hanetree van ons af uit die boesmangras – gelukkig anderkant die heining.

Ons is al op en af by die rooi duine van die Polai-4x4-roete op die gelyknamige 4x4-en-jagplaas wat knus in die hoek tussen Namibië in die weste en die Kgalagadi-oorgrenspark in die noorde lê.

Terwyl ons al langs die park se heining gery het, het ons afgekom op ’n heiningpaal wat op twee plekke morsaf was.

Daar het nog vere gekleef aan die doringdraad waarin die paniekbevange volstruis, waarskynlik met die leeu kort op sy hakke, vasgehardloop het.

Koebaai, volstruis.

Kliek hier vir die volledige artikel.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: volstruise  |  leeus  |  4x4  |  jag

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.