Talle SA'ners besoek NS vir rugby

2011-09-13 15:48
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Reisagente oor die land heen is tevrede met die verkope van Wêreldbeker-rugbypakkette, ondanks ‘n afname in die afgelope twee maande.

Indo Jet Sports, een van die amptelike Suid-Afrikaanse agente vir die internasionale rugby-skouspel, het tot dusver 530 pakkette verkoop, tesame met 1 600 wedstrydkaartjies.

“Verkope was goed. Ons het altyd gedink dit gaan moeilik wees om te verkoop as gevolg van die hoë koste van vlugte en akkommodasie,” het Mandi Zietsman, algemene bestuurder van die maatskappy, gesê.

“Ons het ons bedeling van pakkette verkoop en meer. Ons is tevrede daarmee. Verkope is effens beter as vir die Wêreldbeker-rugbytoernooi van 2003 in Australië,” het sy gesê.

Sy het bygevoeg dat hul mees suksesvolle Wêreldbekertoernooi in terme van verkope steeds die 1999 Wêreldbeker in Wallis was, waar die Springbokke derde geëindig het.

“In Wallis het ons 2 000 passasiers gehad en toe in 2007 (Frankryk) het ons 1 350 passasiers gehad,” het sy gesê.

Indo Jet Sports spesialiseer in plaaslike en internasionale rugbytoere en bied verskeie pakkette vir die Wêreldbeker-rugbytoernooi in Nieu-Seeland.

– Lees meer by iol

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.