Tafelberg-sweefspoor nou duurder

2011-09-12 12:25
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Kaartjiepryse vir die Tafelberg-sweefspoor sal van 1 Oktober 2011 styg en sal geld vir die daaropvolgende 12 maande.

Besoekers wat hul kaartjies aanlyn koop sal afslag ontvang en kan die lang toue by die kaartjiekantoor vryspring.

Konsessiekaartjies (wat slegs op Vrydae van toepassing is) sal steeds aan Suid-Afrikaanse pensioenarisse oor die ouderdom van 60 toegeken word, sowel as aan studente. Diegene oor 60 moet in besit wees van ‘n geldige identiteitsdokument.

Plaaslike en internasionale studente sal ‘n studentekaart moet toon om in aanmerking te kom vir konsessiekaartjies.

Let wel dat hierdie kaartjies nie aanlyn gekoop kan word nie.

Nuwe kaartjiepryse is as volg:


Volwasse twee-rigting

Kaartjiekantoor: R195
Aanlyn: R175

Volwasse eenrigting
Kaartjiekantoor: R100
Aanlyn: R92

Kinders (4-7) twee-rigting

Kaartjiekantoor: R95
Aanlyn: R85

Kinders (4-7) eenrigting

Kaartjiekantoor: R50
Aanlyn: R43

www.tablemountain.net

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: kaapstad  |  reis  |  tafelberg  |  toerisme

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.