Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Stygende kostes pootjie toerismebedryf

2011-04-05 12:04
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Brandstof- en elektrisiteitspryse is besig om aansienlik in Suid-Afrika te styg en plaas gevolglik groot druk op die toerismebedryf.

Dié bedryf sukkel reeds as gevolg van die sterk Rand.

Petrolpryse het vir ses agtereenvolgende maande met byna 17% altesaam gestyg.

Op 6 April sal die petrolprys weer met 54 sent ‘n liter styg.

Eskom het ook op 1 April die elektrisiteitspryse met 25,8% opgestoot.

Buiten hierdie verhogings het die Suid-Afrikaanse regering ook aangekondig dat hy ‘n nuwe koolstof-belasting oorweeg.

Toeroperateurs in Suid-Afrika sukkel om hierdie toenemende kostes te bestuur en het in die afgelope paar maande groot afnames in hul winsmarges gesien.

Volgens Martin Wiest, uitvoerende hoof van Tourvest Inbound Operations, word die meerderheid van hul pryse 18 maande vooruit uitgewerk, wat dit onmoontlik maak om enige kostes aan die verbruiker oor te dra.

“As gevolg van die huidige druk in die mark, is die winsmarges ook kleiner.”

Die Suid-Afrikaanse toerismebedryf wil dit verhoed om stygende petrolpryse by die pryse van hul pakkette te voeg en dink aan ander maniere om die stygende kostes te dek.

Lees hier meer.
 

Lees meer oor: ekonomie  |  toerisme
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Fourways - 09:19 AM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Uranium Street - POINTSMEN on duty
  • Friday Johannesburg - 08:17 AM
    Road name: Cosatu Highway Protest
    UPDATE - Cosatu are due at South Gauteng High Court this morning to seek permission to go ahead with the planned eToll protest on the Highways
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Sales Representative

North West
Eques Technologies
Market Related

Java Developer

Johannesburg
DAV Professional Placement Group
Market Related

Sap Business Consultant 6month contract

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.