Stem nou op MXit vir Tafelberg

2011-08-11 13:13
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Stem vir Tafelberg-veldtog het saam met die gewilde selfoon-platform MXit gewerk om ‘n nuwe, meer effektiewe en goedkoper platform te skep waar mense vir dié bekende landmerk kan stem.

Die maak dit vir gebruikers van MXit dus makliker om vir Tafelberg te stem as een van die wêreld se sewe nuwe natuurwonders.

“Ons is opgewonde om saam met MXit te werk om nog ‘n platform te bied wat dit baie meer eenvoudig maak as om aanlyn te stem en teen 20c is dit baie meer toeganklik vir die jeug as om per SMS te stem,” het Fiona Furey, veldtog-bestuurder van die Stem vir Tafelberg-veldtog, gesê.

“Ons glo dat dit die veldtog ‘n goot hupstoot sal gee en ons kanse om in die finale sewe te kom sal verhoog.”

Volg hierdie vyf maklike stappe om op MXit te stem:

* Laai MXit op jou selfoon af by http://m.mxit.com

* Navigeer na ‘Tradepost’

* Navigeer na ‘MXit Cares’

* Kliek op ‘My Culture’

* Voeg ‘Vote 4 Table Mountain’ by as ‘n kontak.

Gevolglik kan jy soveel keer stem as wat jy wil.

Kleik hier om meer te lees.

– Volg Nuus24 op Twitter


 

Lees meer oor: mxit  |  tafelberg

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.