Só lyk die wêreld se lelikste hoofstede
2010-08-17 10:42
Kaapstad - Sommige van die wêreld se hoofstede is net lelike eendjies met 'n baie skraal kans om in swane te verander.
Hulle is oorbevolk, vuil of net eenvoudig vervelig, en in terme van argitektuur is hulle bitterlik afsigtelik.
Natuurlik sal sommige die beplande stede of post-Sowjet sementblokke fassinerend of insprirend vind, maar om dié hoofstede mooi te noem, sal bloot oordrewe wees.
Hier is hulle, die mees onaantreklike hoofstede op die aardbol.
Volg Nuus24 op Twitter