Sneeu val uiteindelik by Europese ski-oorde

2011-12-06 12:24
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Reisigers wat ski-vakansies na Europa beplan het en toeroperateurs het ‘n gesamentlike sug van verligting geslaak toe sneeu in oorvloed oor die Alpe begin val het.

Die winter het uiteindelik sy verskyning gemaak, al is dit een maand laat.

Die Franse Alpe het die eerste sneeu gekry, maar dit is stadig besig om ooswaarts te beweeg, met die meeste van die sneeuval wat teen Woensdag en Donderdag oor ‘n groot gedeelte van Europa verwag word.

Sneeuvlakke sal na verwagting 75 cm dik lê by ski-oorde in Frankryk, Oostenryk, Switserland en Italië.

Vakansiegangers wat verlede naweek by oorde soos Courchevel in Frankryk aangekom het, het op die meeste ‘n strook mensgemaakte sneeu gevind, wat omring is deur bruin valleie en sneeulose pieke.

Die eerste behoorlike winterstorm het gekom ná die droogste en warmste herfs sedert 1864.

– Lees meer by die Telegraph

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: europa  |  toerisme  |  ski  |  reis  |  sneeu

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.