Slimfoon-programme vir gereelde reisigers

2011-02-11 16:36
Tweets Share Share line Print

Die wêreld van reis en tegnologie is besig om al hoe meer inmekaar te vloei en nou is daar slimfoon-programme wat vir reisigers beter beheer oor hul besige skedules kan bied.

Hierdie programme help reisigers om tyd te spaar wanneer hulle vakansies bespreek, hou hulle ingelig oor die status van vlugte, verskaf internet-toegang terwyl hulle op reis is en voorsien hulle met gedetailleerde padkaarte en inligting oor die weer.

Hier is ‘n lys van vier programme wat gemik is op diegene wat gereeld vir besigheid moet reis:

Tripit: ‘n Interaktiewe program wat verseker dat jou reisinligting nooit ver van jou vingerpunte is nie.

Epos jou besonderhede na Tripit en dit sal ‘n gedetailleerde reisplan (kaarte, weer, foto’s) vir jou skep.

Tripit help jou ook om jou kalender vinnig te verander en is die ideale rigtingaanwyser.

AllSubway HD: Hierdie program bevat 115 moltrein-kaarte van stede regoor die wêreld

AllSubway verskaf gedetailleerde kaarte wat die gebruiker kan vergroot, maar alhoewel dit ‘n gerieflike navigasie-middel is, is dit nie interaktief nie.

FlightTrack: Groet solank jou reisagent; hierdie is gemaak vir diegene wat gereeld vir besigheid moet reis.

Hier kan jy inligting kry oor vlugte by meer as 4 000 lughawens en van 1 400 lugrederye.

FlightTrack verskaf alternatiewe roetes, opgedateerde vertrek- en aankomstye sowel as ‘n kaart van die roete wat die vlug sal neem.

Boingo: Hierdie is ‘n diensverskaffer-program wat onbeperkte draadlose internet by geselekteerde lughawens, hotelle, restaurante, koffiewinkels en ander plekke in meer as 200 000 gewilde bestemmings wêreldwyd bied.

 

- Reuters

Lees meer oor: reis  |  slimfone  |  tegnologie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.