Seun vas vir moord op Britse toeriste

2011-04-18 13:55
Tweets Share Share line Print

Florida – ‘n Sestienjarige seun is in hegtenis geneem vir die vermeende moord op twee Britse toeriste in Florida.

James Kouzaris, 24 en James Cooper, 25, was saam met familie en vriende op vakansie in Sarasota.

Hul lyke is vol koeëls in ‘n afgeleë woonbuurt, wat bekend is vir bendegeweld, gevind.

“Dit is ongewoon want dit is ‘n woonbuurt, daar was geen ondernemings wat oop was nie en hulle was in die omgewing net voor 03:00 in die oggend,” het polisiekaptein Paul Sutton aan AFP gesê.

Die mans was op ‘n familievakansie en het in Longboat Key, ‘n nabygeleë vakansieoord, gebly,” het hy bygevoeg.

“Een van die slagoffers se ouers het saam met hulle gereis. Dit is ‘n verskriklike voorval.”

Die twee mans, wat beide gegradueerdes van die Universiteit van Sheffield was, het nie ‘n motor gehad nie.

Die motief vir die moorde is nog nie vasgestel nie, alhoewel die polisie vermoed dat dit ‘n straatroof kon wees, of ‘n moontlike dwelmooreenkoms wat skeefgeloop het.

Die polisie het bevestig dat nie een van die mans in besit van dwelms was nie, maar hulle wou nie bevestig of hulle geld of wapens gehad het nie.

- Breaking Travel News

 

Lees meer oor: vsa  |  moorde  |  toeriste

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.