Selfoonwebwerwe belangrik vir reisigers

2011-08-29 09:21
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Ondernemings in die toerismebedryf sal in die toekoms baie meer op hul selfoonwebwerwe moet fokus.

Dít is die siening van Damian Cook, stigter en uitvoerende direkteur van E-Tourism Frontiers, ‘n inisiatief wat daarop gemik is om aanlyn-toerisme in opkomende markte te ontwikkel.

“Mense reis met hul slimfone en gebruik dienste wat op spesifieke liggings gebaseer is om hotelle via selfoonprogramme te bespreek,” het Cook gesê.

Cook meen dit is noodsaaklik vir ondernemings om ‘n selfoonwebwerf te hê en om op Facebook Places gelys te wees.

Laasgenoemde stel Facebook-gebruikers in staat om hul huidige bestemming deur hul selfoon bekend te maak.

Dit is ook belangrik dat toerisme-ondernemings Tripadvisor tot sy volle potensiaal gebruik.

“Dit is skokkend dat slegs 4% van reismaatskappye hul profiele op Tripadvisor aktief bestuur.

“As hulle registreer kan hulle inhoud en videos oplaai, terugvoer lewer en hulself teen hul kompetisie meet, so dit is ‘n baie belangrike hulpbron.”

– Lees meer by Tourism Update

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: selfone  |  tegnologie  |  toerisme

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.