Sederberg toe in ’n sedan

2011-02-23 09:34
Tweets Share Share line Print

Stof-stof deur die Sederberg. (Foto: Weg!)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Sederberg 101

Die pad

Die pad van die N7 af tot by Op-die-Berg is meestal goed. Hier is ’n paar sinkplaatdele waar ’n voertuig met lang bene beter sal vaar, maar as jy stadig ry, sal jy regkom.

Omdat dit grondpad is, is dit ’n goeie plan om die banddruk tot tussen 1,8 en 2 bar te verlaag.

Daar was ’n plan om 37 km van die pad te teer – van die N7 tot die Eikeboombrug naby Driehoek – maar dit het gesneuwel en uiteindelik is net 5 km van die pad naby Algeria geplavei. Dis ’n teer punt onder die inwoners.

Brandstof

Daar is nie ’n enkele vulstasie in die Sederberg nie. Onthou maar om jou tenk op Clanwilliam of Citrusdal vol te maak voordat jy die berge invaar.

Selfoonontvangs

Geen. Hier is openbare telefone by die meeste kampterreine en verblyfplekke.

Stap

Die Sederberg is ’n stappersparadys, maar hou in gedagte dat die weer binne ’n uur of twee kan verander. Neem altyd warm klere, sonroom en kos en water saam. Dra behoorlike skoene of stewels en sê vir iemand waarheen jy gaan en wanneer jy beplan om terug te wees.

Ekstra inligting
Peter Slingsby se kaart van die Sederberg (weergawe 7.1) is ’n moet. Dit kos R96 by www.themaps.co.za.

Klik hier vir meer oor die Sederberg en die roete.
 

Lees meer oor: vakansie  |  paaie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.