Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sanparke waarsku teen aanlyn-slenters

2012-05-21 12:30
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die uitvoerende bestuur van die Kruger Nasionale Park, Abe Sibiya, het lede van die publiek, besighede en werknemers gewaarsku om op hul hoede te wees vir mense wat valslik beweer hulle verteenwoordig die KNP in verskeie aspekte van sy onderneming.

“Dit het tot ons aandag gekom dat daar aanlyn-forums is wat beweer hulle verteenwoordig Sanparke, veral die KNP, deur kliëntedienste te bied wat bewaring en toerisme-verwante kwessie vir gaste bespreek.

“Ons wil op die rekord stel dat Sanparke reeds sy eie, gevestigde formele prosedures en kanale het wat terugvoering aan gaste gee en het nie ‘n derde party nodig om namens hom die kwessies te hanteer nie,” het hy gesê.

Hierdie mense beweer in hul aanlynforums dat hul kliëntedienste daarop gemik is om te help om voorvalle of klagtes rakende die nasionale parke aan te meld – dit is dus bykomend tot die organisasie se bestaande kanale.

Daar word ook valslik beweer dat hulle fondse insamel vir verskeie bewaringsake, wat dan oorhandig word aan Sanparke se ere-veldwagters.

Om terugvoer te gee oor Sanparke, moet kliënte die volgende amptelike webadresse besoek:

Klagtes, komplimente en navrae.

Navrae oor die webwerf

Om deel te neem aan die Sanparks.org Forum, kliek hier.

– Lees meer by Tourism Update

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.