SAL keer dat passasiers in Londen gestrand sit

2012-02-06 08:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die vervanging van kleiner vliegtuie met groteres wat meer passasiers kan vervoer, het voorkom dat passasiers van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) Maandag weens die sneeu in Londen gestrand sit.

Volgens Dileseng Koetle, SAL-woordvoerder, is reeds Saterdag besluit om vliegtuie met groter passasierskapasiteit op vlugte na Londen te gebruik.

Dit is gedoen toe dit bekend geword het Heathrow-lughawe in Londen sou gister sowat 30% van alle vlugte kanselleer weens die sneeu en ys wat dié naweek in die Britse hoofstad verwag is.

Sowat 15 cm sneeu het Saterdagnag in die stad geval.

Heathrow het op sy webwerf, gesê hy het besluit om die vlugte te kanselleer om vertragings te probeer voorkom.

Dit is vir Heathrow byna onmoontlik om enige vertragings van vertrekke te verwerk, omdat die lughawe feitlik teen sy volle kapasiteit werk.

Wanneer vertragings gebeur, neem dit etlike dae om die agterstand in te haal.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lees meer oor: weer  |  saa

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.