SA spits hom toe op wyn-toerisme

2011-06-01 13:15
Tweets Share Share line Print

Die winter het sy koue arms om ons kom gooi en wat is nou lekkerder as rooiwyn en donker sjokolade voor ‘n kaggel?

Wat die geval ook mag wees, in die Wes-Kaap is ‘n glas wyn of wingerde altyd binne bereik en wyn-toerisme is Suid-Afrika se nuwe hoop vir ‘n unieke toerisme-ervaring.

“In Suid-Afrika speel die wynbedryf ‘n baie belangrike rol in terme van die bydrae tot plattelandse-ekonomiese- en streeksgroei sowel as werkskepping,” het Marthinus van Schalkwyk, minister van toerisme, gesê.

In ‘n poging om te diversifiseer en om toeriste terug te lok, probeer die land die groeiende wynbedryf inspan om die volgende groot ding in Suid-Afrika te word.

In 2009 het wyn-toerisme gemiddeld R4,3 miljard bygedra tot die land se toerisme-inkomste.

In meer tradisionele Afrika-lande bly wild, veral die Groot Vyf, steeds die grootste aantrekking.

- Africa Review
 

Lees meer oor: wes-kaap  |  toerisme  |  wyn

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.