SA kan 'duurste lughawens in die wêreld hê'

2011-10-18 10:07
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die internasionale lugvaartvereniging (Iata) het tydens ‘n konferensie van die vereniging van Suider-Afrikaanse lugdienste (AASA) in Durban beklemtoon hoe belangrik die lugvaartbedryf vir Suid-Afrika se ekonomie is.

Tony Tyler, Iata se direkteur-generaal, het verlede week by die konferensie gewaarsku dat die land binnekort die duurste lughawens in die wêreld kan hê.

Hy het Suid-Afrika geprys vir sy wêreldklas-infrastruktuur, maar het bygevoeg: “Die 161% toename in fooie van Acsa wat oor die volgende vyf jaar toegelaat word is ‘n duidelike aanduiding dat daar baie is wat sal moet verander.

“As fooie so verhoog word kan Suid-Afrika die duurste lughawens in die wêreld hê. Dit is nie volhoubaar nie en ek is gretig om aan ‘n positiewe dialoog deel te neem oor hoe ons vorentoe kan beweeg om die lugvaart-infrastruktuur meer mededingend te maak.

Volgens Solomon Makgale, kommunikasiebestuurder van Acsa, het Suid-Afrika nog lank nie die duurste lughawens in die wêreld nie.

Makgale het gesê Acsa vergelyk hul tariewe met ander en stem nie met hierdie stelling saam nie.

In ‘n studie wat in 2009 gedoen is, was Suid-Afrika 40ste uit die 50 grootste lughawens in die wêreld.

– Lees meer by Tourism Update

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: acsa  |  iata  |  lughawens

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.