SA Toerisme wil honderde duisende toeriste lok

2011-08-11 11:35
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Volgens SA Toerisme sal sy nuutste veldtog honderde duisende oorsese toeriste oor die volgende paar jaar na Suid-Afrika lok.

Die nuwe veldtog, wat glo ‘n uitbreiding is van die eerste fase, “20 ervarings in 10 dae” wat verlede jaar geloods is, gaan op BBC World en CNN International uitgesaai word. Dit sal ook binnekort op die National Geographic-kanaal te sien wees.

“Wanneer al hierdie elemente in plek is sal die groter veldtog meer as ‘n miljoen mense bereik,” het SA Toerisme in ‘n mediaverklaring gesê.

In die veldtog word daar op vier paartjies gefokus, een elk van China, Duitsland, Angola en Brasilië wat deur Suid-Afrika reis.

“Hierdie veldtog praat met die teikenmark in hul eie tale, in hierdie geval in Mandaryns, Portugees en Duits. Sterk aanlyn-inhoud skep gesprekpunte oor Suid-Afrika,” het Roshene Singh, hoof-bemarkingsbestuurder van SA Toerisme, gesê.

“Ons mikpunt met die veldtog is eenvoudig. Ons wil gewone mense gebruik om te wys hoe toeganklik ons bestemming is; om te wys hoeveel hulle die ervarings geniet wat Suid-Afrika bied.”

Die veldtog kan op die Suid-Afrikaanse Toerisme-webwerf gesien word.

– Lees meer by Tourism Update

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: suid-afrika  |  toerisme  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.