Ry fiets vir gratis aandete

2010-04-21 11:21
Tweets Share Share line Print

Kopenhagen - ‘n Deense hotel het met 'n blink idee opgekom om gaste vir hul eie kos te laat werk, en boonop omgewingsbewustheid te bevorder.

Die Crowne Plaza Copenhagen Towers, sowat 15 minute uit die Deense hoofstad, het twee oefenfietse geïnstalleer wat aan kragopwekkers gekoppel is.

Gaste word uitgenooi om op ‘n fiets te spring en te trap vir krag. Indien hulle genoeg elektrisiteit kan produseer, kry hulle ‘n gratis maaltyd.

“Enigeen wat 10 Watt-ure elektrisiteit of meer kan produseer, sal ‘n maaltyd verniet kry. Dit moedig gaste nie net aan om fiks te word nie, maar ook om elektrisiteit en geld te bespaar,” het die hotel in ‘n verklaring gesê.

Volgens Frederikke Tommergaard is die gratis maaltyd net van toepassing op gaste wat by die hotel ingeboek is.

Die waarde van die maaltyd, wat enigeen van die hoofdisse van die restaurant kan wees, is sowat 240 Deense krone (rondom R300).

Die elektriese fietse sal vanaf 19 April beskikbaar wees. Die plan is om die idee vir ‘n jaar te toets, met die einddoel om dit na ander hotelle in die InterContinental-groep uit te brei.

- Reuters

Lees meer oor: groen sake  |  reis

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.