Rock-fees in Darling gaan groot

2011-09-15 09:49
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Rocking the Daisies het aangekondig dat nóg twee internasionale musiekgroepe by dié musiekfees  in Darling aan die Kaapse weskus gaan optree.

Die Britse rock-band Band of Skulls gaan Saterdagaand (8 Oktober) op die hoofverhoog te sien wees en feesgangers kan die Franse duo Mustard Pimp /DIM MAK Vrydagaand (7 Oktober) op die Red Bull Studio Live Electronic-verhoog sien optree.

Kevin Saunderson van The Elevator wat van Detroit, Amerika af is, Belleruche van Brittanje en Boom Pam van Israel gaan ook by die fees te sien wees.

Band of Skulls se lede is Matthew Hayward, Russell Marsden en Emma Richardson wat in Southampton, Engeland, gebaseer is.

Tydens ‘n onlangse onderhoud met Nuus24 het die groep gesê, “Dis ons eerste keer in Suid-Afrika... Ons het absoluut geen idee wat om te verwag nie.”


Band of Skulls (Foto verskaf)

Lees die volledige onderhoud met Band of Skulls.

– Kliek hier vir meer oor die Rocking the Daisies-fees.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.