Resigers sal 'kaal-skandeerders' nie kan vermy

2011-11-25 15:23
Tweets Share Share line Print

Londen – Reisigers wat vanuit Britse lughawens vertrek sal álmal deur skandeerders moet loop wat heeltemal deur hul klere kan sien, ten spyte van beloftes deur owerhede in Europa dat 'n mens sal kan kies om dié skandeerders te vermy.

Die Britse regering het bevestig dat die skandeerders op álle reisigers gebruik sal word.

Die Europese Unie het verlede Woensdag met 'n wetsontwerp vorendag gekom wat passassiers 'n basiese reg tot privaatheid sal gee, insluitend die reg om dié skanderings te weier.

Justine Greening, die Britse minister van vervoer, het egter Maandag in die parlement gesê daar sal geen alternatief wees vir reisigers vanuit die Verenigde Koninkryk nie.

"Ek het oorweeg of daar alternatiewe deursoekmetodes is wat soortgelyke sekerheidsvlakke as 'n skandering kan bied," het sy gesê.

"'n Volledige privaatdeursoeking – wat die losmaak en/of verwydering van kledingstukke in die teenwoordigheid van sekerheidspersoneel in 'n privaat kamer insluit – bied 'n redelike vlak van gerusstelling. Ek glo egter dit verteenwoordig waarskynlik 'n groter skending van privaatheid as 'n sekerheidskandering".

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: lughawens  |  sekuriteit  |  veiligheid  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.