Reksprong veilig, wys Zambiese minister

2012-01-12 11:16
Tweets Share Share line Print

Zambië se minister van toerisme, Given Lubinda, het 'n reksprong van die Victoria-watervalbrug af gedoen – net om te bewys dié aktiwiteit is nie werklik gevaarlik nie.

Die vreeslose Lubinda het dié stap geneem ná Erin Laung Worth (22) van Australië op Oujaarsdag beseer is toe die rek tydens haar sprong gebreek het, berig die Daily Mail.

Die brug staan 110 m bo die rivier, op die grens van Zimbabwe en Zambië.

Lubinda het gesê hy glo steeds vas reksprong is veilig, en dat die ongeluk net 'n eenmalige gebeurtenis was.

"Ek sal self met die operateur beraadslaag oor hoe ons hierdie opwindende toeriste-aktiwiteit heeltemal ongelukvry kan maak," het hy ná sy sprong gesê.

Die operateur het intussen gesê die rek wat tydens Worth se sprong gebreek het, is na Suid-Afrika gestuur om getoets te word.

Mike Davies, hoof van die Safari Par Excellence-reismaatskappy, wat volgens berigte die reksprong gereël het, het gesê die ongeluk was 'n "eenmalige" gebeurtenis, en het bygevoeg dat 'n volskaalse ondersoek van stapel gestuur is.

Hy het aan New Zimbabwe gesê: Daar het oor die laaste 17 jaar 150 000 mense gespring sonder 'n enkele voorval."

– Lees hier meer.
 
– Volg Nuus24 op Twitter.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.