Reisplanne: Dis wat kenners voorspel vir 2011

2010-11-23 10:45
Tweets Share Share line Print

Londen – Van Twitter as ‘n reisgids tot ‘n ski-vakansie in Serwië, kenners in die toerismebedryf het met ‘n paar verrassende voorspellings vorendag gekom vir toerisme in 2011.

Sneeuliefhebbers sal hul ski’s vir Oos-Europa pak, meet Gareth Williams van Skyscanner, met dun beursies ná die resessie wat reisigers weghou van duurder oorde in Wes-Europa en die VSA.

“Serwië het reeds ‘n groei van 130% gesien,” sê Williams, met die ski-oord Kopaonik wat skivakansies vir minder as ‘n derde van die prys van die Franse Alpe aanbied.

Volgende jaar sal ook ‘n toename in avontuurtoerisme sien, meen Luke Errington van Swoop Travel in Patagonië.

Williams en Errington is dit ook eens dat Suid-Amerika nou Asië sal verbysteek as die mees gewilde langafstandbestemming.

John Lucas, ‘n kenner op die gebied van aanlynbesigheid, sê sosiale netwerke se rol in winskopiejag sal aanstaande jaar nog belangriker word.

“Die Joie De Vivre-hotelgroep tweet elke Dinsdag ‘n eksklusiewe aanbod aan 10 000 Twitter-gebruikers,” verduidelik Lucas.

“In minder as ‘n jaar het hulle 1000 hotelkamers volgemaak; kamers wat andersins leeg sou gebly het.”

Lees meer by Breaking Travel News.

Lees meer oor: vakansie  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.