Quantas waarsku oor hoër kaartjiepryse

2011-07-11 13:07
Tweets Share Share line Print

Sydney – Qantas Airways sê 'n nuwe belasting op uitlaatgasse wat deur die Australiese regering ingestel is, kan sy bedryfskostes met tot soveel as A$115 miljoen (sowat R83 miljoen) verhoog, berig die BBC.

Dié maatskappy, die tweede oudste lugredery in die wêreld, sê egter die verhoging sal waarskynlik op die ou end aan passassiers oorgedra word.

Qantas verwag dat die prys van 'n enkele binnelandse vlug teen 2013 met sowat A$3.50 (sowat R25) sal styg.

"In die konteks van die ernstige uitdagings waardeur die lugvaartbedryf wêreldwyd in die gesig gestaar word, sal die Qantas-groep nie in staat wees om die addisionele koste wat geassosieer word met die uitlaatgas-prys te dra nie, en die koste sal net so aan kliënte oorgedra word," het 'n verklaring deur Quantas gelui.

Die Virgin-groep in Australië het gesê dat hy soortgelyke stappe sal neem.

– Lees hier meer.

Lees meer oor: virgin  |  quantas  |  lugvaartbedryf

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.