Qantas waarsku oor nóg 'n staking

2011-09-26 10:30
Tweets Share Share line Print

Sydney – Die Qantas-lugredery het Maandag gewaarsku dat sy bedrywighede ontwrig kan word nadat sowat 4 000 personeel hulle tweede staking in twee weke aangekondig het.

Lede van die Vervoerwerknemersunie (TWU) sal Vrydag vir een uur lank staak weens 'n dispuut oor kontrakte.

Daarmee saam sal daar ook ‘n staking van een uur deur vliegtuig-ingenieurs in Melbourne wees.

Ingenieurs in Sydney gaan ook Dinsdag vir ‘n uur lank staak en doeanebeamptes sal glad nie werk nie, wat internasionale passasiers sal ophou.

Olivia Wirth, Qantas se mediahoof, het gesê die aksie is gereël om die maksimum effek te hê. Planne van families wat op vakansie wil gaan en duisende sportaanhangers, insluitend mense van Nieu-Seeland, sal deur dié staking geraak word.

“Dit is een van ons besigste naweke van die jaar met duisende mense wat op Vrydag rondreis in Australië vir rugby en die skoolvakansie,” het Wirth gesê.

“Die unie is bewus daarvan en wil so veel as moontlik ontwrigting vir passasiers veroorsaak.”

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: qantas  |  australië  |  lugrederye  |  stakings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.