Qantas snoei 1 000 poste

2011-08-16 13:55
Tweets Share Share line Print

Sydney – Qantas Airways Ltd. het Dinsdag bekendgemaak dat hy beplan om 1 000 poste te snoei as deel van ‘n groot reorganisasie van sy internasionale bedrywighede, insluitend die bekendstelling van ‘n nuwe lugredery wat in Asië gebaseer is.

Die Australiese lugredery, wat sukkel om verliese van sy internasionale bedrywighede af te skud, sal tussen 106 en 110 Airbus A320 vliegtuie aankoop en van ouer vliegtuie ontslae raak as deel van die vyfjaar-plan.

Die veranderinge sal na verwagting sowat 1 000 poste raak, het Qantas gesê.

Die lugredery het ‘n verlies van AUS$200 miljoen (R1,5 miljard) vir die 2011 finansiële jaar voorspel en die uitvoerende hoof, Alan Joyce, meen die veranderinge is nodig om die lugredery se winsgewendheid te verseker.

– Lees meer by Forbes

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: qantas  |  lugrederye

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.