Puik strand: Victoriabaai, Tuinroete

2010-12-10 13:45
Tweets Share Share line Print

Enige surfer wat sy sout werd is weet van hierdie netjiese strandjie tussen George en Wildernis. Hier’s amper elke dag goeie branders, maar die golf wat wêreldbekend is, is die ene wat van die regterpunt af breek die dag as die toestande nét reg is.

Die branders is nie net bedoel vir surfers met geroeste Kombi’s en ’n swakheid vir aaptwak nie. Dis ook ’n puik plek om te boogie board. Bring daai plankie!

Waar is dit?

Jy sal die Victoriabaai-bordjie langs die N2 tussen George en Wildernis sien. Die strand is omtrent 3 km verder op ’n goeie teerpad.

Doen dít

Slaap oor. Leef vir ’n ruk soos die hippie-surfers van ouds hier in Victoriabaai se woonwapark teen die heuwel agter die strand. Bly tot jou hare wit gebleik is. Jy sal nooit moeg word vir die uitsig oor die see nie en die seebries sal jou tent koel hou. Wat wil jy nou meer hê?



Kontak: 044 889 0081

As jy nie ’n watermens is nie

Vicbaai is piepklein. Stap al langs die rotse aan die westekant van die baai en kyk hoe die branders inrol. As jy ’n telefotolens het, kan jy ’n goeie foto kry van ’n branderryer in die “groen kamer”, onder die lip van ’n golf.

Kliek hier vir meer oor dié strand.

Besoek Weg vir nóg puik strande en bestemmings.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.