Pluk appelkose by De Krans

2011-11-09 13:43
Tweets Share Share line Print

Kom vier die somer en die lekkernye wat dié tyd van die jaar bied deur tussen 23 November en 7 Desember heerlike appelkose by De Krans-wynkelder in Calitzdorp te gaan pluk.

Besoekers sal elke dag, behalwe Sondae, tussen 08:00 en 16:00 soet, sappige Bulida-appelkose kan pluk en proe.

‘n Prys van R3,90 / kg sal vir die appelkose gevra word en besoekers is welkom om hul eie houers te bring. Daar sal ook houers teen ‘n nominale fooi te koop wees.

As deel van hul jaarlikse fondsinsameling-projekte sal die Vygieshof-ouetehuis elke Woensdag en Saterdag aan besoekers ‘n heerlike snoekbraai by De Krans bied.

Drie heerlike middagetes sal tussen 11:30 en 14:30 teen ‘n koste van R39 per persoon beskikbaar wees.

Besoekers word aangeraai om vooraf te bespreek, aangesien hierdie etes baie gewild is.

De Krans is ook die tuiste van bekroonde port en besoekers is welkom om port en wyn te proe tydens hul besoek.

Vir besprekings en navrae, kontak Helet Viljoen of Bessie Barnardo op (044) 213 3314 of e-pos dekrans@mweb.co.za.

– Volg Nuus24 op Twitter


 

Lees meer oor: calitzdorp  |  toerisme

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.