Parys bid vir Amerikaners

2009-08-27 15:58
Tweets Share Share line Print

Parys - Parys maak staat op Amerikaanse toeriste, asook die wet wat meer winkels gaan toelaat om meer inkomste uit toerisme te genereer, om ‘n hupstoot te gee nadat die swak ekonomie die getal besoekers aan dié Franse stad verminder het.

Die Franse hoofstad het onlangs ‘n daling van 11.1% onder buitelandse besoekers getoon.

Die meeste buitelandse besoekers bestaan uit Amerikaners, maar getalle het verlede jaar aansienlik geval weens die Amerikaanse ekonomie wat begin wipplank ry het en die Euro wat aansienlik versterk het.

Besoeke het egter weer in die tweede kwartaal van die jaar met 1.1% begin styg, het Parys se toerismekantoor gesê.

Paul Roll, direkteur van Parys se toerismekantoor, het gesê “die stad maak staat op Amerikaners om die inkomste wat deur toeriste ingebring word, te verhoog.” Parys Toerisme hoop ook dié inkomste sal vergoed vir die verlies van Britse, Japanese en Chinese toeriste.
 
Hy besef Amerika was die vroegste, asook van die hardste deur die ekonomiese krisis getref, maar hulle is ook na bewering op pad om te herstel.

Die swak Britse pond en die huidige finansiële probleme wat Brittanje tans ervaar het ‘n geweldige negatiewe uitwerking op toerisme gehad.

Die getal Britse besoekers het met 24.4% gedurende die eerste helfte van die jaar geval.

- AP

Lees meer oor: brittanje  |  toerisme  |  parys

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.