Oscar-benoemdes kom safari in SA

2010-03-10 10:16
Tweets Share Share line Print

En die wenner is... die 1933 Lion Sands Privaat Wildreservaat in Suid-Afrika!

Dié luukse wildreservaat net langsaan die Kruger Nasionale Park sal binnekort op almal se lippe wees na die 82ste Oscar-toekennings, omdat al Hollywood se gunsteling akteurs, aktrises en regisseurs genooi is om by die lodge te kom vakansie hou.


 
Die vier benoemdes in die kategorieë vir beste regisseur, beste akteur, beste aktrise, beste ondersteunende akteur en beste ondersteunende aktrise, wat níé in dié afdelings met die louere weggestap het nie, het elk ‘n uitnodiging ter waarde van R370 000 gekry om vir vier aande saam met hul families te kom oornag.

Kliek hier om Lion Sands se galery te sien
.

Suid-Afrikaners kan dus heel moontlik uitsien om Morgan Freeman en Matt Damon, wie reeds ons land se naam hoog gehou het met die rolprent Invictus, terug te verwelkom.



Die regisseur James Cameron van Avatar en Quentin Tarantino, wat benoem was as beste regisseur vir Inglourious Basterds, het ook uitnodingings ontvang.

Meryl Streep en Penélope Cruz gaan moontlik ook kom gesig wys.

Verskeie bekendes het reeds die Lion Sands wildreservaat besoek, onder andere was George Michael reeds twee keer hier sowel as Paul-Allen, mede-stigter van Microsoft.



Die Lions Sands privaatwildreservaat is geleë in die wêreldbekende Sabi Sand wildreservaat in Mpumalanga. Dit vorm ook deel van die Kruger Nasionale park, het geen omheinings nie en diere word dus toegelaat om vrylik rond te beweeg.

Vir meer inligting oor die Lion Sands Privaat wildreservaat, kliek hier.

- GoTravel24
 

Lees meer oor: reis  |  oscars 2010  |  bekendes

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Call Centre Operations Manager

Johannesburg, South Africa
Fusion Outsourcing Services (Pty) Ltd
Market Related

Senior Call Centre Operations Manager

Cape Town, South Africa
Fusion Outsourcing Services (Pty) Ltd
Market Related

Call Centre Operations Manager

Johannesburg, South Africa
Fusion Outsourcing Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.5 TD Hi-Trail XL Super Cab Dsl
2007
R 169,995.00

TOYOTA

Quantum 2.5 D 10-s Dsl Bus MY07
2011
R 319,900.00

MERCEDES-BENZ

C180 BE AVANTGARDE AT
2011
R 395,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.