Openbare vervoer in Jhb floreer tydens WB

2010-07-15 21:02
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Bykans die helfte van die toeskouers wat die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Johannesburg bygewoon het, het openbare vervoer gebruik, het Amos Masondo, burgemeester, Donderdag gesê.

"Toeskouers wat openbare vervoer gebruik het, was net onder halfmiljoen," het  hy aan joernaliste in Johannesburg gesê.

'n Totaal van 1 042 160 mense het die 15 wedstryde in Johannesburg bygewoon en 479 517 toeskouers het openbare vervoer gebruik.

Meer as 260 000 mense het die parkeer-en-ry-stelsel gebruik, terwyl net onder 178 000 die parkeer-en-stap-stelsel gebruik het.

Die Rea Vaya-busdiens het  100 552 mense vervoer, terwyl 118 000 Metrorail gebruik het om by hul bestemming uit te kom.

Die ander toeskouers was belangrike en ander gaste wat hul voertuie naby die stadions parkeer of deur taxi's afgelaai is.

Volg Nuus24 op Twitter
  
 

- SAPA

Lees meer oor: 2010

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.