Onwettige sjimpansees in Turkse hotelle

2011-07-21 13:39
Tweets Share Share line Print

Ankara – Ten minste 12 hotelle in Turkye word daarvan beskuldig dat hulle sjimpansees gevange hou en gebruik om toeriste mee te vermaak, volgens ‘n verslag van die Wêreldvereniging vir die Beskerming van Diere (WSPA).

Die webtuiste Wanderlust het berig dat die WSPA glo klagtes van toeriste ontvang het wat hotelle in die suide van Turkye besoek het, waarvolgens dié hotelle sjimpansees gevange houe en hulle onder meer laat toertjies doen om besoekers te trakteer.

In sommige hotelle word daar ook na bewering vir die diere klere aangetrek en staan mense tou om foto's met hulle te neem.

As die bewerings akkuraat is, breek dié hoteleienaars Turkse wetgewing en moet hulle vervolg word, het die WSPA se verklaring gelui.

“Ons het probeer om die Turkse owerhede te kry om die nodige stappe te neem,” het Victor Watkins, raadgewer vir die WGVD, gesê.

“Die sjimpansees moet gekonfiskeer word, die hoteleienaars vervolg word en regstappe moet teen die hotelle geneem word, ten minste vir die feit dat hulle die diere op hul perseel toelaat.”

Volgens Watkins het hulle nog geen reaksie van die Turkse owerhede ontvang nie en is hy bevrees die onwettige bedryf word eenvoudig geïgnoreer.

– Vol Nuus24 op Twitter.

– Lees die volledige storie hier.
 

Lees meer oor: turkye  |  hotelle  |  sjimpansee

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.