Ontsnap na die Vaaldam
2010-09-10 12:46
Kaapstad – Johannesburg is ‘n fantastiese plek, ons almal weet dit. Maar daar kom ‘n tyd, gewoonlik op ‘n Vrydag en naby die einde van die maand, wanneer ons wil wegkom van al die winkelsentrums en verkeer.

Jy sal egter die N1 moet aandurf, maar dan kom jy by ‘n paradys uit, Die Vaaldam.
Van die aktiwiteite wat daar is om te doen, sluit in visvang.

Die dam is nie net daar vir huiseienaars nie, enigeen kan dit besoek. Daar is kampgeriewe sowel as chalets.
- Vir meer inligting besoek GoTravel24.
- Volg Nuus24 op Twitter.