Oktoberfest dié jaar duurder

2011-06-07 19:56
Tweets Share Share line Print

Berlyn – ‘n Aansienlike verhoging in die prys van bier by die jaar se Oktoberfest in München het bierdrinkers in dié stad warm onder die kraag.

Sowat ses miljoen mense van dwarsoor die wêreld besoek jaarliks die München-bierfees.

Die stad van München het aangekondig dat een liter bier tussen R83 en R88 sal kos.

Die brouery, wat in beheer is van die tente, besluit gewoonlik op die prys, maar die stad van Munchen is veronderstel om seker te maak hulle vra nie te veel nie.

Hierdie jaar se bier sal egter sowat 3-5% meer kos as wat die tente verlede jaar gevra het.

“Daar’s geen regverdiging daarvoor nie,” het ‘n woordvoerder van die Association Against Beer Rip-Offs (VGBE), gesê.

“Die brouerye én die stad van München maak reeds oorgenoeg wins.”

Organiseerders het egter verduidelik dat werknemers vanjaar meer betaal gaan word en dat hulle moes betaal vir ekstra sekuriteit by die verskeie tente.

Op die ou end sal dit tien teen een die kelnerinne wees wat die kortste end van die strooitjie trek.

Kliënte sal gewoonlik met ‘n R100-noot betaal en vir die kelnerin sê sy mag maar die verskil in haar sak druk.

Hoe nader die bier se prys aan R100 is, hoe minder gaan dié hardwerkende kelnerinne maak.

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: munchen  |  oktoberfest

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.