Oktober Bierfest nou op ons voorstoep

2011-08-15 17:23
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die jaarlikse Oktoberfest in München is al vir 200 jaar ‘n kenmerkende deel van die Beierse kultuur en het gegroei om een van die wêreld se grootste feeste te word.

Meer as vyf miljoen mense van oor die wêreld heen woon jaarliks die fees in Duitsland by.

Maar hierdie jaar hoef Suid-Afrikaners nie hul ponde uit te haal en oor die waters te gaan nie, want die Oktober Bierfest kom na Kaapstad en Johannesburg.

Oktober Bierfest is ‘n herskepping van tradisionele Beierse bierfeeste.

Sale sal in tradisionele style opgemaak word en gaste kan die verskeidenheid Beierse kosse, gemaak deur die voorste plaaslike verskaffers van Duitse kos, geniet word.

Feesgangers sal bedien word  deur Fraulein (Duitse dames) terwyl hulle na tradisionele musiek, insluitende “Oempa-orkeste”, luister.

Oktober Bierfest sal van 29 September tot 1 Oktober by die Village Green, Newlands-brouery, in Kaapstad wees.

Van 27 tot 29 Oktober sal die fees na Montecasino se buitelug-arena in Johannesburg skuif.

– Vir meer inligting besoek www.oktoberbierfest.co.za.

– E-pos: bookings@oktoberbierfest.co.za

iafrica

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: duitsland  |  oktoberfest  |  feeste  |  bier  |  toerisme

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.