OR Tambo is gereed, sê Acsa

2010-07-08 13:51
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – OR Tambo-lughawe sal beslis die invloei van vliegtuie na Johannesburg vir die Wêreldbeker-finaal by Soccer City kan akkommodeer, het die lughawensmaatskappy Acsa verseker.

Woensdag het talle mense die semi-finaal tussen Spanje en Duitsland gemis toe die nuutgeboude King Shaka internasionale lughawe nié die hoeveelheid vlugte wat daar moes land, kon hanteer nie.

Lugverkeer na Johannesburg sal Sondag na verwagte meer wees as wat Durban Woensdag ondervind het.

Unathi Batyashe-Filis, woordvoerder vir die lughawensmaatskappy, het Nuus24 verseker dat die situasie op King Shaka internasionale lughawe homself nié sal herhaal nie.

Sy het bygevoeg dat OR Tambo-lughawe groter is as Durban se lughawe, wat opsigself ‘n soortgelyke fiasko sal verhoed.

“Ons kan 180 vliegtuie by OR Tambo akkommodeer,” het Batyashe-Fillis gesê.

“Daar word ook spesiale reëlings getref vir vliegtuie wat langer as die gewone staantyd wil bly,” het sy bygevoeg.

Volg Nuus24 op Twitter.

 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: 2010  |  lughawens

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Technical Specialist

Sandton, South Africa
Core Group
Market Related

Software Developer (Programmer)

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

BRANCH MANAGER EAST RAND

East Rand, South Africa
Capitec Bank Limited
R12000 - R20000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.