Nuwe valskermrekord opgestel

2009-09-24 14:58
Tweets Share Share line Print

Katmandu, Nepal – ‘n Groep valskermspringers het Woensdag die wêreldrekord vir die hoogste valskermlanding opgestel, toe hulle naby die Everest-bergreeks gespring het.

Drie professionele valskermspringers het van ‘n hoogte van 6060 meter gespring en by Gorakshep naby die berg Everest op ‘n hoogte van 5164 meter te lande gekom.

Dit is die wêreld se hoogste landingspunt tot dusver.

Leo Dickinson (62) en Ralph Mitchell (24) van Brittanje het saam met Ramesh Chandra Tripathi (45) van Indië die rekord opgestel.

"Ek het vir vier sekondes vry geval en drie minute later het ek geland,” het  Dickinson gesê.

Die springers kan vir maksimum vyf sekondes vry val voor hulle hul valskerms moet oopmaak om te land.

Nepal het verlede jaar valskermspronge naby die 8848 meter hoë piek van Everest begin aanbied.

Die regering sê hulle laat net valskermspronge naby die Everest-bergreeks toe om toerisme te bemark.

Nepal se toerismeindustrie is vir ‘n dekade lank gepootjie weens politieke oproerigheid.

Maar sedert 2006 het die toerismebedryf begin verbeter en dié land het 2011 as sy “toerisme-jaar” aangekondig.

Verlede jaar het meer as ‘n half miljoen mense die land besoek en dit was een van die mees suksesvolle jare in die toerismebedryf vir Nepal.

- Sapa
 

Lees meer oor: reis

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.