Nuwe teater-restaurant open in Kayamandi

2011-10-10 09:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Maak gereed vir ‘n nuwe, interaktiewe Suid-Afrikaanse kos- en musiek-ervaring by die AmaZink-teater-restaurant in die Kayamandi- informele nedersetting in Stellenbosch.

AmaZink Live het saam met The Barnyard Theatre Production gewerk om die vertoning te skryf en te choreografeer.

Die span van 10 voer ‘n verskeidenheid van gewilde Suid-Afrikaanse liedjies op en die gehoor kan tydens die vertoning ‘n driegang-maaltyd geniet wat besaan uit ‘n kombinasie van Afrika-, Maleise en Afrikaanse disse.

AmaZink Live is deel van ‘n inisiatief wat daarop gemik is om toerisme-potensiaal in Kayamandi te ontwikkel.

Die plaaslike sakemanne Jan Viviers, Leon de Wit en Bertus Basson het saam met die entrepreneur Loyiso Mbambo gewerk om waarde te voeg aan die Kayamandi-gemeenskap deur hierdie projek.

AmaZink Live kan ‘n taxi reël vir gaste om hulle tussen Stellenbosch en Kayamandi te vervoer.

Kaartjies kos R300 per persoon  en sluit ‘n verwelkomingsdrankie, ‘n driegangmaaltyd en die vertoning in.

Tourism Update

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: stellenbosch  |  toerisme  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.