Nou kan toeriste ook spog oor Kaapstad

2010-06-16 02:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Besoekers aan Kaapstad en die Wes-Kaap kan nou kommentaar, video’s en foto’s van hul vakansies en ervarings op die internet plaas by www.visitorreview.com/tourismcapetown.

Daar is nege verskillende kategorieë vir artikels / resensies, wat die ses distrikte sowel as aantrekkings en gebeure rondom die Wêreldbeker-sokkertoernooi insluit.

“Hierdie inisiatief kom met die 2010 Fifa Wêreldbeker-sokkertoernooi, die grootste sportgeleentheid in die wêreld, wat tans in Suid-Afrika aangebied word. Besoekers stroom elke hoek van die land binne en ons wil deel in hulle ervaring van ons wonderlike land.

“Nie net sal dit vir ons insig bied in ons gaste nie, maar dit bied ook ‘n platform vir hulle om hul ervarings van Kaapstad en die Wes-Kaap met ‘n gehoor buiten hul familie en vriende te deel,” het Calvyn Gilfellan, uitvoerende hoof van Cape Town Routes Unlimited (CTRU) gesê.

Die hoofdoel van die veldtog is om buitelandse sokkerondersteuners aan te moedig om Kaapstad en die Wes-Kaap se mooi en diverse besienswaardighede tussen wedstryde te geniet.


Volg Nuus24 op Twitter


 

Lees meer oor: wes-kaap  |  2010  |  toerisme

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.