Nóg 'n klimmer sterf in die Alpe

2011-06-28 09:55
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Agt-en-vyftig jarige bergklimmer het na sy dood geval in nog 'n ongeluk in die Franse Alpe, 'n dag nadat die liggame van ses klimmers in dieselfde omgewing gevind is.

Die slagoffer se 57-jarige mede-klimmer is ernstig beseer en in die hospitaal opgeneem.

Die ongeluk het gebeur toe die twee klimmers Pic du Pave, in die Ecrins-bergreeks wat 3 800 meter hoog is, probeer uitklim het.

Hulle was met 'n klimtou aan mekaar vasgebind toe hulle in 'n skeur van 20 meter diep geval het.

– RSG

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: alpe  |  ongelukke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Technical Specialist

Sandton, South Africa
Core Group
Market Related

Software Developer (Programmer)

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

BRANCH MANAGER EAST RAND

East Rand, South Africa
Capitec Bank Limited
R12000 - R20000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.