Nieu Seeland se fietsroete amper klaar

2010-07-24 00:56
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die eerste seksie van ‘n 3 000km fietsroete deur Nieu Seeland se asemrowende landskap, is oopgemaak vir die publiek, berig Wanderlust.

John Key, eersteminister van Nieu Seeland, het twee skofte van die fietsroete, wat van Ruapehu tot Whanganui strek, amptelik geopen.

Hy was ook die eerste persoon om die roete per fiets uit te probeer.

“Wanneer die roete eers klaar is, sal fietsryers deur die Tongariro en Whanganui Nasionalepark, verby die bekende Bridge to Nowhere en die Hapuawhenua boogbrug sowel as verskeie Maori plekke van ontmoeting kan ry,” het Key gesê.

Die roete sal in totaal vier tot ses dae neem om te voltooi.

Die fietsroete behoort teen die einde van 2011 heeltemal voltooi te wees.

Kliek hier vir die volledige storie.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: nieu seeland  |  fiets

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.