New Yorkers kan uiteindelik ondergrond klets

2011-09-28 10:39
Tweets Share Share line Print

VSA – New York se stokou ondergrondse treinstelsel het Dinsdag uiteindelik die selfoonera betree, maar die sein-strepies wat skielik op hul fone verskyn het, het nie alle pendelaars ewe gelukkig gemaak nie.

Dié stad se sowat 4,3 miljoen daaglikse gebruikers van die ondergrondse treinstelsel kan nou, jare ná ander groot wêreldstede en selfs Amerikaanse stede soos Boston en San Francisco reeds die gebruik van selfone ondergrond ingestel het, ook oproepe maak.

Nietemin het nog net ses stasies aan die weste van Manhattan opvangs, met die res van die stelsel – wat ‘n eeu gelede gebou is – wat waarskynlik eers teen 2016 netwerkdekking sal hê.

Tog is dit vir diegene wat nou hul geliefde selfone op die treine kan gebruik groot nuus.

“Dit is natuurlik ‘n goeie ding. Ons het dit nodig,” het die konstruksiewerker Victor Simoni op pad na Manhattan gesê.

“Ons kom al die pad van die Bronx om in Manhattan te kom, dit neem omtrent ‘n uur,” het sy kollega Benny Djoni, gesê.

“Ons het dit nodig om ons werk te reël, dis ‘n besige lewe.”

Sommige New Yorkers het hul verbasing uitgespreek dat die stad nou eers stappe begin neem het om kommunikasie onder straatvlak moontlik te maak.

Vir ander is die vooruitsig van luiende fone en openbare gesprekke oor die weer nie so opwindend nie.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: new york  |  treine  |  selfone

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.