Minimale bestraling deur lughawe-skandeerders

2011-04-04 23:37
Tweets Share Share line Print

Vlugpassasiers staar groter risiko’s van kosmiese strale tydens ‘n vlug in die gesig as van lughawe-skandeerders, het nuwe wetenskaplike navorsing getoon.

Nuut ontwerpte vollengte-skandeerders is verantwoordelik vir minder as 1% van die bestraling waaraan passasiers tydens ‘n vlug blootgestel word.

Die risiko is volgens die Amerikaanse wetenskaplikes dr. Patrick Mehta en dr. Rebecca Smith-Bindman “onbeduidend”.

Die dokters, wat kenners is in openbare gesondheid en radiologie, is gebaseer by die Universiteit van Kalifornië en  het hul bevindinge in die Archives of Internal Medicine gepubliseer.

Dié kenners meen dat gereelde vlugpassasiers wat tot 60 ure ‘n week in die lug deurbring slegs ‘n minimale kanker-risiko in die gesig staar.

In vergelyking hiermee kan 600 tipes kanker in hierdie reisigers ontstaan as gevolg van die bestraling wat tydens die vlug self opgedoen word.

Verder kan 400 000 kankers ten spyte van hul reis-gewoontes in hul lewe voorkom.

Lees meer by Breaking Tavel News

Lees meer oor: lughawens  |  bestraling  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.