Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Melbourne 'beste plek om te bly'

2011-08-30 14:07
Tweets Share Share line Print

Sydney – Melbourne, Australië se tweede grootste stad, is die beste plek in die wêreld om te bly, het ‘n opname waarin 140 stede gelys is, Dinsdag getoon.

Melbourne, met 'n telling van 97,5%, het Wene (97,4%) net-net geklop in die Economist Intelligence Unit se jongste jaarlikse opname van die stede met die beste en slegste lewenstandaarde.

Vancouver was in die derde plek, met 97,3%.

Sydney, Perth en Adelaide het dit tot in die top-10 gemaak, sowel as Toronto en Calgary in Kanada, Helsinki in Finland en Auckland, Nieu-Seeland se grootste stad.

Jon Copestake, die redakteur van die opname, sê Vancouver het sy eerste plek vir die eerste keer in byna ‘n dekade verloor.

“Australië, met ‘n samelewing wat ‘n lae digtheid het, sowel as relatiewe lae vlakke van misdaad, het steeds van die wêreld se mees leefbare stede,” het Copeland in ‘n verklaring gesê.

“Ten spyte van die stygende lewenskoste, gedryf deur die sterk Australiese dollar, bied hierdie stede ‘n verskeidenheid faktore wat hulle baie aantreklik maak.”

Die stede wat onder op die lys geëindig het was Port Moresby, die hoofstad van Papoea-Nieu-Guinee en Dhaka in Bangladesj.

Harare het heel laaste geëindig.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: melbourne
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Midrand - 12:39 PM
    Road name: N1 Northbound
    VELD FIRE with poor visibility before the Samrand Road exit - turn on headlights, reduce speeds and drive with care
  • Wednesday Kempton Park - 12:17 PM
    Road name: R21 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane before the R24 / Airport Interchange - expect delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.