Mandela-museum kry blinknuwe baadjie

2011-10-11 09:49
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Nelson Mandela Museum sal sy deure in Mthatha in die Oos-Kaap tydelik aan die einde van Oktober sluit vir ‘n opgradering.

“Die opgradering van die Bunga-gebou is al vir verskeie jare op die kaarte, met die struktuur wat nie voldoen aan die verwagtinge van ‘n moderne museum nie,” het Nokuzola Tetani, 'n woordvoerder, Dinsdag in ‘n verklaring gesê.

Die gebou is in die 1930’s spesiaal gebou om die streek se administrasie te huisves. Die opgradering sal sowat 30 maande duur.

Die nuwe argitektuur en gespesialiseerde interne omgewingsbeheerstelsel sal voldoen aan internasionale erfenis- en bewaring-standaarde.

“Die vernuwing van die gebou sal goed wees vir die beeld van die Oos-Kaap en Mthatha. Die nuwe fasiliteit sal ‘n naslaanbiblioteek, rekenaarsentrum, kinderkamer, teater, sale met uitstallings en ‘n oriëntasie-sentrum hê,” het Tetani gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: toerisme  |  museums  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.