Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man wag vir 15 uur lank op foon vir diens

2012-08-03 14:33
Tweets Share Share line Print

Sydney – ‘n Australiese man beweer hy het 15 uur lank op die lyn gewag vir Qantas Airways om sy oproep te beantwoord – lank genoeg om ‘n 200-bladsy bestuurs-handboek te lees.

Andrew Kahn het aan die Fairfax-koerant gesê dat hy die lugredery gebel het om planne vir ‘n reis na New York te bevestig. Kahn is toe deur ‘n elektroniese boodskap beveel om aan te hou en dat iemand so gou as moontlik met hom sou wees.

“Ek wou toe presies uitvind wat hulle met so gou as moontlik bedoel,” het Kahn gesê.

Ná 'n rukkie het die sakeman van Adelaide besluit hy wil nie hê die oproep moet onnodig wees nie, en het toe bly aanhou terwyl hy ander goed begin doen het soos om “bietjie op die internet te wees, te werk en so aan”.

“Ek het ook dit reggekry om Bazerman & Moore se sewende uitgawe van Judgment in Managerial Decision Making klaar te lees, 'n boek van 200 bladsye," het hy gesê.

Khan het die oproep omstreeks 19:22 Woensdagaand gemaak en uiteindelik teen 11:01 Donderdagoggend het hy die oproep beëindig.

“Ek het later doodgedruk net omdat ek genoeg gehad het.”

Khan het ook bygevoeg dat hy nooit weer met die lugredery sal vlieg nie.

Qantas het geweier om kommentaar te lewer oor die voorval, maar het gesê dat daar nie ‘n rekord was enigiemand wat 15 uur lank moes wag nie. Die langste wagtyd was volgens die maatskappy 17 minute.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: qantas  |  kan jy glo?
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Cost Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.