Man probeer luiperds, beer in tas smokkel

2011-05-13 15:50
Tweets Share Share line Print

'n Luiperdwelpie kyk uit vanuit 'n hok op Thailand se Suvarnabhumi-lughawe. Die dier is saam met, onder andere, 'n beer, ape en swartluiperds in 'n eersteklaspassasier se bagasie op pad na Doebai gevind. (Freeland Foundation, AP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Bangkok – Amptenare by ‘n Bangkokse lughawe het ‘n eersteklaspassasier wie se tasse gevul was met jong luiperds, swartluiperds, ‘n beer en ape in hegtenis geneem.

Die diere was bedwelm en was na Doebai onderweg.

Die man is ‘n 36-jarige inwoner van die Verenigde Arabiese Emirate.

Hy is vroeg Vrydagoggend deur die geheime polisie by Bangkok se Suvarnabhumi- internasionale lughawe in hegtenis geneem.

Amptenare het sy tas oopgemaak en op twee luiperds, twee swartluiperds, ‘n Asiatiese swartbeer en twee makaak-ape afgekom.

Thailand is gewild vir die smokkel van diere, maar hierdie was ‘n ongewone vonds. Gewoonlik word daar met skilpaaie, slange en reptiele gesmokkel.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- AP

Lees meer oor: smokkelary  |  diere  |  kan jy glo?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.