Lugverkeer langs Russiese kus deur aswolk geraak

2011-08-29 12:55
Tweets Share Share line Print

Moskou – Internasionale lugverkeer naby Rusland is geraak deur 'n aswolk wat kilometers hoog die lug inborrel vanuit ‘n vulkaan in ‘n afgeleë deel van die Russies kus, het regeringsamptenare Maandag gesê.

‘n Wolkkolom en as van die vulkaan Shiveluch, wat in die middel van Rusland se geharde Kamchatka-skiereiland geleë is, het ‘n hoogte van 8,6 km bereik en hou ‘n gevaar vir vliegtuie in, het amptenare by Rusland se National Geophysical Service (RNES) aan Interfax gesê.

Die as het oor die naweek in digtheid en intensiteit toegeneem. RNES het Shiveluch nou as oranje gemeet, een vlak onder die gevaarlikste vlak, rooi.

Die aswolk wat Maandag die lug in geskiet is was die ergste in die afgelope maand en het gepaard gegaan met rotsstorings, het die berig gesê.

Behalwe vir die gevaar wat die vulkaan vir vliegtuie inhou, bedreig dit geen menslike lewe of eiendom nie, met die naaste dorp aan die vulkaan wat sowat 45 km ver is, het amptenare gesê.

Shiveluch is een van die streek se mees aktiewe vulkane.

Rusland se Kamchatka-skiereiland bevat meer as 150 vulkane en is een van die wêreld se aktiefste seismiese sones.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: rusland  |  vlugte  |  vulkane

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Technical Specialist

Sandton, South Africa
Core Group
Market Related

Software Developer (Programmer)

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

BRANCH MANAGER EAST RAND

East Rand, South Africa
Capitec Bank Limited
R12000 - R20000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.