Lodge in Limpopo deur brand vernietig

2011-08-24 13:36
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Lodge is erg beskadig deur veldbrande in Thabazimbi, het Working on Fire in Limpopo Woensdag gesê.

“Ek het inligting ontvang dat agt chalets, ‘n gedeelte van die hoof-lodge en die eienaars se huis Dinsdagmiddag afgebrand het,” het woordvoerder Alwyn Kruger gesê.

Volgens Kruger is tussen 50 000 en 60 000 hektaar veld tussen Rooiberg en Leeupoort vernietig.

Die impak van die brande op wildlewe in die omgewing sal verskeie dae neem om vas te stel, het Kruger bygevoeg.

Alhoewel meeste van die brande uitgebrand of geblus is, was daar steeds dele in sekere bergstreke wat Woensdag nog gebrand het.

Kruger het gesê die brandgevaar-indeks – wat bepaal word op weersomstandighede wat lei tot die verspreiding van brande – was Dinsdag in die rooi-sone op 71, maar het nou na die oranje-sone geval en staan op 61.

“Dit dui daarop dat die brand waarskynlik teen laatmiddag onder beheer gebring sal word,” het hy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: toerismebedryf  |  brande

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.