'Local is lekker' vir SA Toerisme

2011-08-26 09:11
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die minister van toerisme, Marthinus van Schalkwyk, het gesê sy departement wil Suid-Afrikaners aanmoedig om deur die land te reis, aangesien plaaslike toerisme die potensiaal het om ekonomiese groei te bevorder.

Van Schalkwyk het Donderdag gepraat by die bekendstelling van die Toerisme-maand by die Vryheidspark-monument in Pretoria.

Hy het verder aan gaste gesê dat ten spyte van verlede jaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi, Suid-Afrika ‘n afname in plaaslike toerisme ervaar het.

“Verlede jaar het ons net onder 30 miljoen plaaslike reisie aangeteken. Hierdie syfer is laer as 2009 se syfer,” het hy gesê.

“Toerisme gaan oor mense en ons wil mense hierdie maand aanmoedig om plaaslik te reis sodat meer mense die wonderlike land waarin ons woon kan sien en ervaar.”

Hy het bygevoeg dat die regering meer in plaaslike toerisme sal belê om te verseker dat meer Suid-Afrikaners die land kan verken.

– Lees meer by The New Age

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: suid-afrika  |  reis  |  toerisme

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.